Indien u 'n finansieël bydrae wil maak om die werk te ondersteun, word elke bydrae van harte waardeer.
U kan inbetalings maak aan:
Geloftevolk Koordineringskomitee
Rek. Nr. 62481751264
FNB Bank, Brandwag Tak, 230534
Indien u vir 'n spesifieke saak wil skenk, spesifiseer dit asseblief op u verwysing tydens inbetaling, of kontak die GKK dagbestuur.
Algemene administrasie kostes word jaarliks aangegaan vir onder andere epos versendings, koerant berigte, druk van pamflette, reis en verblyf, saalhuur, ens..
Dankie vir u ondersteuning.