Die datums vir die 2019 vergaderings is soos volg:
Verbondsmaal 2019: 19 April te Orania
Volkskonsilie 2019: 20-21 April te Orania
Pinkster 2019: 18-19 Mei te Orania
Volksvergadering 2019: 14-15 September te Majuba
Die datums vir verdere vergaderings sal jaarliks bekend gemaak word.
Indien u enige navrae het, kontak gerus die Kalenderkomitee van die GKK vir verdere navrae by vrkomitee@gmail.com